Jaarboeke

Die reg en gestremdheid 707


 
Modulekode AAK 707
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud ‘n Inleiding tot die grondwet en wetgewing van toepassing op persone met erge gestremdheid. Na voltooiing van hierdie module sal die student die wetlike aspekte wat persone met erge gestremdheid in die huis-, werk- of skoolkonteks raak, verstaan, deur die toepaslike regsaspekte op praktiese situasies toe te pas.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 5 ander kontak per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie SAAK
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences